Karamel Appelstroop tert

Karamel Appelstroop tert

Sjoe, hierdie koek laat my terug dink aan Ouma Kitty Smit. Sy self was al ‘n bejaarde dame en het die Skeerpoort Ouetehuis gehad. Ek onthou my oupa het ook vir ‘n rukkie by haar loseer totdat my ouers sy huisie ingerig het. Sy was as jong vrou weduwee...
Vinnige Ontbyt Skons

Vinnige Ontbyt Skons

Ons was as kinders vreeslik bederf met warm en vars gebakte skons. Moeder het soms ‘n koppie kaas en halfkoppie spek of ham ingemeng…soms bietjie gekapte sprietuie en heerlike gerookte paprika. Die basis van hierdie skon kan gemanipuleer word in ’n wonderlike...