by boerekostwist | Apr 8, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Heuningkoek is sommer ‘n heerlike en groot bederf vir jou gaste en kan dae voor die tyd berei word. Die koek is egter aan die duur kant weens die gebruik van EGTE heuning vir die smaak en uniekheid van die gebak. Dit is die kenteken. Bloekom heuning in SA is die...
by boerekostwist | Apr 4, 2024 | BKT Members, Diverse, Lidmaatskappe
Heerlike markdag idee vir die kinders se entrepreneurs of sommer net vir die lekker in die piekniek mandjie en kuierkos. ½ k polenta of fyn mieliemeel ½ k koekmeel 2 t bakpoeier knippie sout 1 t strooisuiker 1 eier – geklits ½ k melk 6 gerookte weense worsies 1...
by boerekostwist | Apr 4, 2024 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Elkeen van ons het ons eie idee van die perfekte pannekoek. Wel, hier is my idees rondom die onderwerp en paar wenke wat ek met die jare heen opgetel het. 1. Hierdie pannekoek beslag se eindproduk is lig en donsig, a.g.v. die asyn wat bygevoeg word. Die...
by boerekostwist | Apr 3, 2024 | BKT Members, Diabetes, Eier-Vry, Fyn Bak, Gesond, Glutenvry, Koekies, Lae Koolhidrate, Laktosevry, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Heerlik, gesond en vullend is hierdie stafie vir die kosblikke, vir sport mense en ook besige mense! Gaan jy op toer, wel vul jou honger aan met so n blokkie. Hierdie resep is glutenvry en graag wil ek uit wys dat Oats/Hawermout in sy puristiese vorm wel gluten vry...
by boerekostwist | Apr 3, 2024 | BKT Members, Diabetes, Eier-Vry, Gesond, Glutenvry, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Kom ons dink nie net aan al die proteine wat ons in kry met hierdie stafie, maar HOE ons speserye en kruie kan gebruik om ook metabolisme aan te help. Kaneel, Wit peper, Borrie, Neutmuskaat, Gemmer is speserye wat detox en ook die metabolisme aan help. Oorweeg ook om...
by boerekostwist | Apr 3, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Wat is ‘n Sacher torte? Dit is ‘n heerlike Sjokolade koek gebak met minder koekmeel (jy kan ook my glutenvrye meel gebruik) met amandelmeel en dan daarby egte couverture sjokolade. Jy kan speel met ekstra donker of ligter melk sjokolade. Tradisioneel is donker...