by boerekostwist | Aug 10, 2023 | Beesvleis, Biltong, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Wildsvleis
Hierdie heerlike geurige spesery mengsel resep kom al van kleintyd met my saam. Ek kan altyd onthou het hoe my pa die “foelie” van die neutmuskaat af getrek met sy skerp knipmes, en dan hierdie fyn draadjies gerooster het saam met koljander sade. Daarna het hy die...
by boerekostwist | Jul 20, 2023 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene
Geheime vir Chili con Carne Hoewel daar geen vaste geheime bestanddele is vir chili con carne nie, kan sekere bestanddele diepte en geur aan die gereg toevoeg. Hier is ‘n paar voorstelle: Kakaopoeier: Voeg ‘n klein bietjie onversoete kakaopoeier by om die...
by boerekostwist | Jun 1, 2023 | Beesvleis, Chutney, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kruie en Speserye, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Marinades, Patee en Smeersels, Pluimvee, Proteïene, Seekos, Vark, Vis
Hierdie heerlike sous is ook geskik om as marinade vir ander vleissnitte te gebruik maar ook, sommer net ‘n heerlike sous oor bredies, boerewors rolletjies en burgers. My seuns hou daarvan om mayonnaise of roomkaas by te meng vir ‘n chip-en-dip. Hierdie resep is...
by boerekostwist | Mei 16, 2023 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Hoe vries mens soppe en Bredies? Hierdie is ‘n ROOILIG vraag en ek wil jul die gevare uitwys voordat almal siek word en of jy kos moet weggooi. Basies dink ek die reëls vir soppe en bredies kook is van toepassing in beide gevalle. Kastrolle: aluminium is NIE...
by boerekostwist | Mar 21, 2023 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Diverse, Fyn Bak, Gratis Resepte, Kruie en Speserye, Lidmaatskappe
Blomme is mooi, soms gevaarlik mooi…hoe weet mens watter is eetbaar en watter is nie? In hierdie skyfie reeks het ek vir jou ‘n versameling van eetbare plante wat in my tuin groei gelys. Ek glo daar is op die internet seker baie meer plante en ‘n...
by boerekostwist | Jan 29, 2023 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
n Heerlike projek vir groot en klein om saam aan te pak! Les oor kristalle: Suiker sal altyd weer probeer om terug te gaan na sy kristal struktuur. Dit beteken dat as daar in ‘n stroop nie ‘n suur is, dat suiker kristalle, wanneer daar wel ‘n kristal...