by boerekostwist | Des 2, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Lekkergoed, Lidmaatskappe
‘n Heerlike fudge vir klein handjies om by te staan want die mengsel word nie kokend warm gemaak. NOTA: daar gaan twee aparte kleure berei word. Dit word dan met mekaar liggies vermeng om die marmer effek te kry. Die mengsel kan ook in silikoon sjokolade...
by boerekostwist | Nov 24, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout Terte
Souttert is ‘n heerlike manier om alle oorskiet vleis en of groente wat reeds vooraf gaar gemaak is in so ‘n tert te verwerk. Meer nog, jy kan die tert ongebak of gebak bevries en net later weer verder bak. Klink te goed om waar te wees? Kom ons kyk na alles en nog...
by boerekostwist | Nov 10, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Appelringe gemaak met ‘n heerlike gis basis vir ‘n onvergeetlike happie vir ontbyt. Sprinkel hierdie appelringe met bietjie kaneelsuiker en wat meer wil mens hê? Ek kan wel n heerlike voorstel maak deur te verwys na die sjokoladesous in die Boerekos met ‘n Twist...
by boerekostwist | Nov 3, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Beplan jy ‘n naweek weg? Nie lus vir die hele dag in die kombuis? Dan het ek net die regte kort paaie vir heerlike vullende etes. Die slaai word voorberei tuis en dan verpak om by die wegbreek plek net vog by te kry en dan laat staan tot etenstyd. Die gepekelde...
by boerekostwist | Nov 3, 2022 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
BKT Gemmerhuis Welwillendheid’s projek Die woord Welwillendheid dui op ʼn hand wat oop is, wat gee, ʼn hand wat regmaak wat skeef is, ʼn hand wat seer weer reg maak…alles oor ʼn positiewe gesindheid teenoor God se skepping. God het vir ons die opdrag gegee om na sy...
by boerekostwist | Okt 20, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Voorgeregte
Wie hou nou nie van ‘n gevulde broodjie nie? Veral as mens nou self ‘n broodjie kan bak! As mens opreis gaan is mens soms nie lus om kos te koop wat jy al voor moeg geeet is maar om eerder tuis ietsie aanmekaar te slaan en saam te neem. Indien jy al die smere vooraf...