by boerekostwist | Okt 14, 2022 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Slaaie, Stysels
Hierdie is ‘n vinnige en eenvoudige Duitse warm aartappelslaai resep en deur net die volgende asyn en olie bereidings in voorraad te hê maak die lewe sommer soveel makliker. Die slaai se sous is die hele geheim en dan tyd om te laat marineer. Die slaai hou baie goed...
by boerekostwist | Sep 1, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
‘n Vinnig alles in een nagereg so oor die kole. Ontbyt kos word ook sommer jou nagereg met die lekkerste kinkel met geure van karamel, piesang en die bros kraak van muesli en neute! Voeg daarby ‘n skeutjie room en jou dag word net nog beter! Jy kan hierdie gereg met...
by boerekostwist | Aug 25, 2022 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Ontbyt
Sommer so ‘n vinnige saam-kuier eenpan ontbyt met oorskiet braaivleis en sheba! Wie hou nie van oorskiet braaivleis? Ek is dol oor die geure wat trou as die vleis oornag gerus het nadat dit gebraai is…die rokerigheid is meer intens, perfek om in ander geregte verwerk...
by boerekostwist | Aug 18, 2022 | Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Tussen ‘n Roosterkoek en ‘n English muffin kan jy my mos omkoop om my eersgebore reg te verkoop! Hierdie Engelse muffin resep kan beidekante toe om gebruik word vir Roosterkoek, knoffel brood bolletjies en dan natuurlik Engelse muffins. My fokus vir ons Buitelug...
by boerekostwist | Jul 28, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene, Seekos, Vis
Daar is niks so heerlik soos ‘n vars vars vissie gekoop by die hawe as die vissersbote in kom. Seker een van die redes hoekom ek altyd met wegbreek sessies na die kus seker maak ons bespreek by ‘n kampeer plek wat ook naby ‘n hawe is of viswinkel met vars vis. Ek hou...
by boerekostwist | Jul 14, 2022 | Brood, Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Skuinskoek het sy oorsprong vanaf die Noord-Kaap en met oorlewering van een vrou na ‘n ander het hierdie resep versprei oor die honderde jare heen. Elke kontrei het maar sy eie weergawe van hierdie heerlike happie gehad. Soos ek die storie ken het die vroue met...