by boerekostwist | Apr 28, 2022 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene
Hoender filette met ‘n pruim sous Pruime of pruimedante sal perfek vir hierdie vinnige resep werk. Indien jy pruimedante wil gebruik, ontpit en hidreer vooraf. Pruime is seisoenaal en kan te enige tyd met frambose, rooibosbessies, kersies, pynappel vervang word. 4...
by boerekostwist | Jan 18, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Seekos, Vis
So kom alles tot ‘n einde in hierdie era! Weg is Redro en Anchovy paste, maar moenie kommer want ons gaan ons eie maak wat gesond en heerlik is. Jy kan self die hoeveelheid vis aanpas na gelang van keuse…maar hier is die basis wat ek al vir 23 jaar lank op...
by boerekostwist | Des 7, 2021 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hoogte bo seespieël is seker een van ons bak en minder brou era se grootste kopkrappers. Daar is somme en nogmaals somme wat gedoen kan word asook formules om hierdie kopkrapper op te los. Ek het in baie kort vir julle ‘n paar riglyne met hierdie formules en ook...
by boerekostwist | Okt 9, 2021 | Artikels, Bak, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gebak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Beste Twister en lesers, Soos ek die laaste stukkies van 2021 se werkskalender nader trek besef ek net ons is deur die jaar, ons is het ‘n paar Lockdown situasies oorleef en die einde van die jaar is in sig. Ons het dit tot hier gemaak. Mens dink terug aan swaar...
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Mielies
Wanneer ons kamp dan is dit juis hierdie roosterkoek bestanddele wat ek vooraf verpak en saam karwei want ons eet ALTYD pap op kamp. Hierdie resep het sy ontstaan gehad weens ʼn nood en gebrek aan koringmeel en met so bietjie rek en slim somme maak het ons ʼn heerlike...
by boerekostwist | Sep 21, 2021 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Dit is amper Braaidag en wat is nou lekkerder as ‘n spyskaart wat alles oor die kole berei kan word as jy op kamp gaan? Indien jy nie gaan kamp sal hierdie spyskaart ook werk. Geniet Sjokolade pannekoek met ‘n Twist Ek het die tradisionele pannekoek wat julle al...