by boerekostwist | Feb 18, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
As ek aan warm somersdae dink en veral oor Desember dan onthou ek die groot vet ronde balle Granadilla roomys wat ons in die dorp gekoop het. My ma het ons een maal per maand bederf met so ‘n heerlike roomys as ons soet is met tog en terug op die plaas. So om...
by boerekostwist | Jan 26, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie is ‘n heerlike manier om vinnig romerige karamel kondensmelk te maak sonder om die hele dag te moet kook. Die wonderlike ding van hierdie resep is die feit dat dit geklits kan word tot ‘n baie ligte konsistensie vir ‘n mousse effek. Die geheim is egter om die...
by boerekostwist | Des 15, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sous
Pietersielie is n veelsydige krui in die huis. Veral die outydse krullerige Pietersielie…ons het altyd gespot en dit oom Pieter se sielie genoem…haha. Elke geval, die smaak van dit in ‘n Aartappelslaai is sinoniem. Ek kan nie my Kruie tuine sonder dit voorstel. Ek is...
by boerekostwist | Des 15, 2023 | Bak, Beskuit, BKT Members, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Vinnig en heerlik om te maak. Wortelkoek beskuit met ‘n kenmerkende speserye smaak. Ek maak gebruik van my soetspeserye genaamd Speculaas om die geure van ‘n Wortelkoek in te bring. Die gebruik van gedroogde piesangs word in hierdie resep in gewerk. Dit...
by boerekostwist | Des 5, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Slaaie, Sous
This versatile recipe may be turned into a nice mint mayo and cream dip or just as is for a wonderful salad dressing. The flavor’s are amazing! Pairing this salad dressing with pear are a wonderful taste sensation, try it! 1 cup mint leaves reaped from stems 1 tbsp...
by boerekostwist | Sep 12, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Voorgeregte
Salsa is ‘n heerlike item om by ‘n uitpak slaai asook ‘n kaasbord te bedien. As ek salsa hoor, dan dink ek Mexikaans. My buurvrou se dogter is met ‘n Mexikaner getroud en woon ook in Mexiko. Ek het al vele gesprekke met haar gehad oor die kosse van hierdie land. Ek...