by boerekostwist | Mar 25, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Happies, Ingelegde Produkte, Lidmaatskappe, Marinades, Patee en Smeersels, Slaaie, Sous, Sout Groente
Hierdie heerlike gemarineerde knoffel toontjies is ʼn moet by elke charcuterie bord. Glo dit of nie, maar die knoffel ruik glad nie en brand ook nie weens die prosesse wat dit ondergaan. Die knoffel is bros, soet met ʼn souterigheid wat deur slaan agv die soja sous...
by boerekostwist | Mar 24, 2024 | BKT Members, Chutney, Ingelegde Produkte, Lidmaatskappe
Ek vermoed dat een my voorvaders dalk in die spesery handel besigheid gedoen het. Ek is gek oor enige krui en spesery, die reuk, die kleur en die proses wat sommiges moet onder gaan om tot sy volle potensiaal te ontwikkel. Ek dink in ‘n sekere mate is die lewe ook so,...
by boerekostwist | Mar 21, 2024 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Koekies, Lidmaatskappe
WArm, sag, romerig en smelt in die mond lekker! Min moeite koekie wat groot beloon is my woorde meer as gereeld vir die personeel by ons bakkery. Hierdie koekie is NIE my eie idee nie, maar so paar oorsese koekie boeke deur geloer op Kindle en besluit om dit my eie...
by boerekostwist | Mar 14, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Veerlig, klam, sag en geurig…hierdie resep kan met gemak vir die koek verdubbel word. Die vulsel deel is genoeg om een of twee lae koek te bedek. Laat die koek eers vir n dag staan sodat al die geure kan ontwikkel. Dit is regtig die wag werd. Dit is belangrik dat jy...
by boerekostwist | Mar 13, 2024 | BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels
‘n Heerlike alles in een sous wat ook verdun kan word met room om daarvan ‘n slaaisous te maak. Ons geniet hierdie mousse as ‘n doopsous vir groente, koekies en dan ook heerlik saam met pasta en so bietjie pesto by. Dink aan heerlike vars warm brood...
by boerekostwist | Mar 13, 2024 | Bak, BKT Members, Lidmaatskappe, Versiersel
Kombinasie tussen ‘n American buttercream en French meringue versiersel. Uiters vog en hitte stabiel. Die geheim hier is die meringue wat berei word wat dus die suiker en die vette stabiliseer sodoende teen hitte van 38C vir ‘n uur of twee vorm te behou. Tydens...