by boerekostwist | Des 17, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Hierdie koek se vrug van keuse kan enige bessie soort wees. Tans kon ek my hande op ‘n mooi houertjie kersies slaan en mooi towerkunsies uit voer. Koek basis 3 eiers 150 g witsuiker 140 g koekmeel 10 ml bakpoeier Knippie sout 250 ml volroom melk 50 g botter of...
by boerekostwist | Des 2, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Lekkergoed, Lidmaatskappe
‘n Heerlike fudge vir klein handjies om by te staan want die mengsel word nie kokend warm gemaak. NOTA: daar gaan twee aparte kleure berei word. Dit word dan met mekaar liggies vermeng om die marmer effek te kry. Die mengsel kan ook in silikoon sjokolade...
by boerekostwist | Nov 10, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Appelringe gemaak met ‘n heerlike gis basis vir ‘n onvergeetlike happie vir ontbyt. Sprinkel hierdie appelringe met bietjie kaneelsuiker en wat meer wil mens hê? Ek kan wel n heerlike voorstel maak deur te verwys na die sjokoladesous in die Boerekos met ‘n Twist...
by boerekostwist | Nov 1, 2022 | Aartappels, BKT Members, Fyn Bak, Groente, Koeke, Lidmaatskappe, Stysels
Hierdie is ‘n redelike groot koek en lewer 12 koppies se beslag. Hierdie resep kan halveer word vir ‘n enkel laag koek. Ek verkies om die groente in hierdie koek eerder te rooster in die oond tot sag en dan te puree. So bly die geur en die kleur van die groente behoue...
by boerekostwist | Okt 24, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Diabetes, Fyn Bak, Hulpbronne, Koekies, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Diabetiese gemmerkoekies. Die resep het ‘n wyle geneem om te ontwikkel want die koolhidrate tellers wou nie lekker saamwerk vir ‘n veilige koekie. Onthou groot asb met diabete dat koekmeel of alternatiewe meelsoorte steeds hoog in koolhidrate is en daarom moet porsie...
by boerekostwist | Okt 20, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Voorgeregte
Wie hou nou nie van ‘n gevulde broodjie nie? Veral as mens nou self ‘n broodjie kan bak! As mens opreis gaan is mens soms nie lus om kos te koop wat jy al voor moeg geeet is maar om eerder tuis ietsie aanmekaar te slaan en saam te neem. Indien jy al die smere vooraf...