by boerekostwist | Mar 18, 2020 | Artikels, Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pasta, Proteïene, Rys
Bevrore etes is ʼn wonderlike manier om jou op die regte en gesonde pad te hou, indien jy ʼn stywe werkslading het en min tyd het vir kosbereiding. Om gesonde praktyke toe te pas teen voedsel bederf moet die volgende riglyne gevolg word: Vleis/Proteine • Groot maat rou...
by boerekostwist | Mar 9, 2020 | Artikels, Bewaarde Produkte, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Just a brief descripton of what the function is of Fermented foods. Your health is your wealth and not a drain! What is Free radicals and how does that influence my life? We are constantly exposed to pollution of one kind or another: air, water, our food is filled...
by boerekostwist | Feb 8, 2020 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Suiwel allergieë die 3 faktore om ingedagte te hou. Suiwel! Hoekom is mens allergies vir winkel melk en nie vir rou, vars melk nie? Volgens wetgewing (dit word in my bedryf van Suiwel bitter goed toegepas), mag daar GEEN additiewe tot melk gevoeg word. Daar is...
by boerekostwist | Feb 8, 2020 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Goeie môre Twister, Die week was vol nuwe dinge en die heerlike Low Carb en Keto broodjie is die perfekte ding om ons te help met die koolhidrate te sny. Ek het groot planne en hou volgende week se klas datums dop. Ek gaan ‘n werkswinkel vir Keto en Low Carb...
by boerekostwist | Feb 8, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene
Hoender frikkadelle kan nogal aan die droë kant wees maar as mens slim met die bestanddele beplan sal jy beloon word met ‘n heerlike sappige happie. Vir hierdie resep het ek in hakkies die opsie vir low carb en keto opsies gegee. Basis resep 1 kg hoender filette...
by boerekostwist | Feb 6, 2020 | Bak, Diverse, Versiersel