• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Boermeel Volkoring broodjie

Boermeel Volkoring broodjie

by boerekostwist | Apr 13, 2020 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad

Steengemaalde meel is al van oertye met ons saam. Met die koms van industrialisasie het meulenaars vinniger paaie gekry om meel op die rak te kry en kwaliteit was in geboet deur die byvoeging van peroksiede en bromate om meel witter te bleik en gouer droog te maak....
Sherbit skuimpies

Sherbit skuimpies

by boerekostwist | Apr 9, 2020 | Gratis Resepte, Kinders, Lekkergoed

Sjokolade fudge tert

Sjokolade fudge tert

by boerekostwist | Apr 6, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Terte

As jy nou die dag behoorlik soet wil wees en nie die skaal dophou, is dit die een nagereg of tert wat jy as dekandent en voorteflik kan beskou. Die basis word met tennisbeskuitjies gemaak en die res is amper geskiedenis. Bedien met ‘n skeppie room wat met rum geursel...
Micro greens en Spruite, groei jou eie!

Micro greens en Spruite, groei jou eie!

by boerekostwist | Apr 3, 2020 | Algemene Bak Inligting, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Ek het dit goed gedink om eers vir julle ‘n volledige les uit te werk oor die gesondheidsvoordele van grane en sade wat ons self ontkiem. Verder het ek ook die vakkundige terme tussen hakkies gesit met die engelse benaming indien julle verder wil oplees. Wat wonderlik...
COVID-19 Myths and Facts

COVID-19 Myths and Facts

by boerekostwist | Mar 28, 2020 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 epidemie wat uit gebreek het. Ek het met ‘n paar kenners op die gebied van Virologie gaan praat om vrae wat ek van lesers kry te help beantwoord. Ek is baie trots op die span Viroloë wat gesetel is in België en die...
COVID-19 Myths and Facts

COVID-19 en jou immuniteit in ‘n neute dop! Skoonmaak middels tot Voeding

by boerekostwist | Mar 19, 2020 | Artikels, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Almal is in rep en roer oor die onsigbare dodelike COVID-19 virus. Winkel rakke word gestroop, mense rand mekaar aan om “lewens noodsaaklike” middels te bekom om hulself en gesinne veilig en gesond te hou. Ek gee die saak nommer een aan gebed oor want die Vader weet...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com