Almal is in rep en roer oor die onsigbare dodelike COVID-19 virus. Winkel rakke word gestroop, mense rand mekaar aan om “lewens noodsaaklike” middels te bekom om hulself en gesinne veilig en gesond te hou. Ek gee die saak nommer een aan gebed oor want die Vader weet wanneer hy my strepie gaan trek en ek deel van ‘n stofpad van “memories” word. Maar voor dan is dit my werk en my plig om mense in te lig oor die TE!

Ons velle word deur mikrobes beskerm en deur konstant jouself te baai in sanitasie middels is die verkeerdste praktyk ooit. Ons gaan teen die tyd wat hierdie pandemie verby is die Dermateloë baie ryk maak weens allerhande vel kwale en infeksies wat op ons velle begin lewe kry. Jy verwyder die einste mikrobes wat jou moet beskerm teen aanvalle van buite en maak die speel veld gelyk sodat slegte mikrobes lekker kan begin nes skop. Dit sal letterlik begin om jou vel te verteer want dit is wat ‘n mikrobe veronderstel is om te doen. Dit is die vark van die natuur en alles wat verrot moet verteer word. Ja, dink jy hierdie vrou is totaal in die bol gepik. Maar lees verder…

Om alkohol en ook brand spiritus direk op jou vel te gebruik is moeilikheid soek, dit sal op daaglikse basis jou vel uit droog, laat bars, afskilfer en totaal stroop van olies en nodige vel beskermende mikrobes. Jy stroop dus jou vel se flora. Deur terug te gaan na essensiële olies en verdunde alkohol tot 60% en sagter middels sal die skade verminder en meer positief vir jou vel mee werk. Maar alles moet met matigheid en kundigheid gepaart gaan.
Gebruik alkohol middels om oppervlaktes mee skoon te vee wat moontlik kan kontamineer…byvoorbeeld trollies, publieke plekke soos toilette ens. Tuis kan jy elke dag net goed oppervlaktes skoon maak. Gebruik ligte oplossings van:

1 liter water tot 10% jik of Dettol in ʼn spuit bottel. Jy kan hier ook die ”“The Secrets of Thieves” gebruik wat ʼn essensiële olie vermening is en met 1 t skottelgoed was seep vermeng word om dan in die water te kan oplos. Plus 60% alkohol of brand spiritus Die reuk van essensiële olies sal ook die gemoedere kalmer maak!

Verder kan diffusers wat met water werk vir essensiële olies of klein brandertjies 2 x per dag aan gesteek word met die “Secret of thieves” wat gebrand word. Moenie dit die hele dag brand. Net so 30 min per keer is genoeg. Dit suiwer ook die lug. Ek het onlangs by ʼn winkel in gestap en hulle maak ook hul lug skoon met Secret of thieves. Lees gerus my artikel op Maroela Media by Annelien se kombuis oor die storie rakende The Secret of Thieves.

AS handreiniger wanneer jy uit is en moet skoonmaak kan jy ook ʼn gel van jou eie meng wat sagkens sal wees.

Gel hand reiniger
150 g aloe vera gel kan met E45 of selfs aques room vervang word.
30 ml witch hazel essensiële olie of enige ander olie wat vir jou heerlik ruik soos Ylang-ylang, Rose geranium of kan heel net uit gelaat word.
8-10 druppels secret of thieves
60% alkohol  (opsioneel) maar maak goed steriel

Meng alles saam en stoor lugdig.

Maak jou eie aloe gel: Sny ‘n groot stuk aalwyn blaar af teen aan die stam. Hang die blaar dan buite op met ‘n toutjie en laat die geel bitter en branderinge sap goed uit vloei tot dit droog raak. Daarna trek die binneste deel van die blaar af met ‘n groente messie en skep die gel uit. Gebruik soos voor geskryf. Balsem kopiva (Bulbunella kan ook fyn puree word en dan deur ‘n doek gedruk word om die gel te onttrek).

Mag ons met goeie oordeel reinig en weet dat ons velle die eerste linie van verdediging is en ons moet dit baie versigtig bestuur.

Dan kom ons by die volgende kwessie…as ons nou die buite kant versterk het wat van die innerlike, die fisiologiese aspekte? Voeding, immuniteit bou en algemene gesondheid?

Dan kom ek terug na my beleid om te leef so onverwerk as moontlik. Geen kos wat verwerk is. Maak alles self. Genoeg vars groente en vrugte. Drink water om alle dooie selle en weefsel uit die liggaam te spoel. Beweeg buite waar die son skyn en genoeg vars lug. Vul jou dieet aan met kos wat immuniteit versterk soos vit C ryke voedsel soos koejawels, sitrus en vele meer. Aanvullers is nou belangrik en kyk na die gebruik van ʼn anti-mikrobiale natuurlike middel om as op bou van jou immuniteit te doen. Maak seker jou ystervlakke is reg sodat vit C kan bind in die bloed en suurstof beskikbaar is vir lewens noodsaaklike metaboliese prosesse. Stap en oefen lig indien jy nie ʼn aktiewe mens is. Goeie bloed sirkulasie is belangrik. Kom ons kyk na belangrike nutriente en praktyke vir Corona!

1. Vitamin A
Vitamin A maintains the structure of the cells in the skin, respiratory tract and gut. This forms a barrier and is your body’s first line of defence. If fighting infection was like a football game, vitamin A would be your forward line.

We also need vitamin A to help make antibodies which neutralise the pathogens that cause infection. This is like assigning more of your team to target an opposition player who has the ball, to prevent them scoring.

Vitamin A is found in oily fish, egg yolks, cheese, tofu, nuts, seeds, whole grains and legumes.

Further, vegetables contain beta-carotene, which your body can convert into vitamin A. Beta-carotene is found in leafy green vegetables and yellow and orange vegetables like pumpkin and carrots.

2. B vitamins
B vitamins, particularly B6, B9 and B12, contribute to your body’s first response once it has recognised a pathogen.
They do this by influencing the production and activity of “natural killer” cells. Natural killer cells work by causing infected cells to “implode”, a process called apoptosis. At a football match, this role would be like security guards intercepting wayward spectators trying to run onto the field and disrupt play.

Fish is a good source of vitamin B6.
B6 is found in cereals, legumes, green leafy vegetables, fruit, nuts, fish, chicken and meat.
B9 (folate) is abundant in green leafy vegetables, legumes, nuts and seeds and is added to commercial bread-making flour.
B12 (cyanocobalamin) is found in animal products, including eggs, meat and dairy, and also in fortified soy milk (check the nutrition information panel).

3. Vitamins C and E
When your body is fighting an infection, it experiences what’s called oxidative stress. Oxidative stress leads to the production of free radicals which can pierce cell walls, causing the contents to leak into tissues and exacerbating inflammation.
Vitamin C and vitamin E help protect cells from oxidative stress.
Vitamin C also helps clean up this cellular mess by producing specialised cells to mount an immune response, including neutrophils, lymphocytes and phagocytes.
So the role of vitamin C here is a bit like cleaning up the football ground after the game.
Good sources of vitamin C include oranges, lemons, limes, berries, kiwifruit, broccoli, tomatoes and capsicum.
Vitamin E is found in nuts, green leafy vegetables and vegetables oils.

4. Vitamin D
Some immune cells need vitamin D to help destroy pathogens that cause infection.
Although sun exposure allows the body to produce vitamin D, food sources including eggs, fish and some milks and margarine brands may be fortified with Vitamin D (meaning extra has been added).
Most people need just a few minutes outdoors most days.
People with vitamin D deficiency may need supplements. A review of 25 studies found vitamin D supplements can help protect against acute respiratory infections, particularly among people who are deficient.

5. Iron, zinc, selenium
We need iron, zinc and selenium for immune cell growth, among other functions.
Iron helps kill pathogens by increasing the number of free radicals that can destroy them. It also regulates enzyme reactions essential for immune cells to recognise and target pathogens.
Whole grain foods contain a variety of important nutrients. Shutterstock
Zinc helps maintain the integrity of the skin and mucous membranes. Zinc and selenium also act as an antioxidant, helping mop up some of the damage caused by oxidative stress.
Iron is found in meat, chicken and fish. Vegetarian sources include legumes, whole grains and iron-fortified breakfast cereals.
Zinc is found in oysters and other seafood, meat, chicken, dried beans and nuts.
Nuts (especially Brazil nuts), meat, cereals and mushrooms are good food sources of selenium.

Putting it all together
It’s true some supermarkets are out of certain products at the moment. But as much as possible, focus on eating a variety of foods within each of the basic food groups to boost your intake of vitamins and minerals.

While vitamin and mineral supplements are not recommended for the general population, there are some exceptions.
Pregnant women, some people with chronic health conditions, and people with conditions that mean they can’t eat properly or are on very restrictive diets, may need specific supplements. And beyond diet, there are other measures you can take to stay as healthy as possible in the face of coronavirus.

Stop smoking to improve your lung’s ability to fight infection, perform moderate intensity exercise like brisk walking, get enough sleep, practise social distancing and wash your hands with soap regularly.

Groete en mag elkeen wat hier lees die groot C vryspring.

Annelien Pienaar

www.annelienpienaar.co.za

My Boerekos met’n Twist reis! 2020