• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

BKT Klets kombuis

BKT Klets kombuis

by boerekostwist | Feb 1, 2020 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Hallo Twister. Die jaar het met ‘n groot knal weg getrek en die koskaste begin leeg raak. Planne raak weer  op vir gesonder etes en besige skedules hou ons almal besig. Vandag se nuusbrief handel oor praktiese idees, gesonde en sakpas idees vir hierdie week. Dit...
BKT Klets-kombuis

BKT Klets-kombuis

by boerekostwist | Jan 25, 2020 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Hulpbronne, Lesse en Raad

Hallo Twister. Julle het lanklaas ‘n brief ontvang en daar is so baie wat tans afspeel en uitrol vir die komende jaar. Ek is baie bevoorreg om aan te kondig dat Annelien Pienaar Voedsel konsultant op Maroela Media ‘n eie kolom gekry het om te skryf en te...
Suiker vrye bessie konfyt

Suiker vrye bessie konfyt

by boerekostwist | Jan 25, 2020 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad

Suiker vrye konfyt wat ons kook het ‘n baie kort rak lewe van ongeveer 2 weke in die yskas. Indien jy ‘n Canner sisteem het kan jy dit wel bottel. Dit is egter ‘n onderwerp op sy eie. Vir my suikervrye konfyt kokery het ek altyd gevriesde vrugte...
Gesonde Kosblikke en Breinkos

Gesonde Kosblikke en Breinkos

by boerekostwist | Jan 16, 2020 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

My kinders vertrek reeds om 06h45 skool toe en kosblikke pak is ʼn fyn balans sodat die items in die kosblik nog vars en aptytwekkend vertoon. Hoe gemaak? Ek is die ma van drie Filistyne en hul ouderdomme varieer drasties. Oudste is tans op Universiteit en is reeds van...
Turksvye konfyt

Turksvye konfyt

by boerekostwist | Jan 13, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad

Hierdie konfyt is vinnig en maklik om te kook omrede die vrug redelik vinnig sag kook. Turksvye het nie baie vog en daarom moet vog aangevul word om sodoende in die begin fases nie aan te brand en suiker te help oplos. Hierdie resep kan met gemak verdubbel of met 4...
BKT Kletskombuis 1

BKT Kletskombuis 1

by boerekostwist | Jan 11, 2020 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hartlike hallo en voorspoed vir ‘n mooi 2020 aan jou. Mag ons visie 20/20 gerig wees op die Groot Een daar Bo wat ons kompas  en rigting gewer is. Sonder Hom sou ek skaars deur 2019 se dolle gejaag gekom het. Mag goedheid, gesondheid en Sy guns op jou rus...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com