by boerekostwist | Apr 13, 2018 | Aartappels, BKT Members, Groente, Soppe, Stysels
Aartappels en uie is stapelvoedsel in die Pienaar huishouding en soms moet mens maar kreatief raak om die mense aan die eet te hou! Daar word ‘n groot hoeveelheid uie in hierdie resep gebruik en dan baie stadig gebraai tot glansend, waarna dit in ‘n puree verwerk...
by boerekostwist | Jan 26, 2018 | Aartappels, BKT Members, Groente, Soet Groente, Stysels
Die aardse smaak en natuurlike soetheid van ‘n patat is maar net een unieke groente. Gebak dink ek is die Patat seker op sy lekkerste as die skilletjie af getrek word en botter oorgesmeer met dalk ‘n knippie bruinsuiker. Op ‘n keer het ek oorskiet gebakte patat gehad...
by boerekostwist | Jan 5, 2018 | Aartappels, Bak, BKT Members, Groente, Korsies, Sout Terte, Stysels
Vir diegene wat gluten allergies is, is hierdie resep perfek. Die resep is ontwikkel sodat bestanddele met mekaar vervang kan word sodoende die bestanddel bekostigbaar te maak. Lees asb die kommentaar tussen hakkies by die bestanddele lys. Metodes bly egter dieselfde....
by boerekostwist | Okt 26, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Soet Groente, Stysels
Patat rol is iets wat ek mee grootgeword het as my pa vir ons snoek gebraai het. Moeder het die patats in ’n kasserol bak gaargemaak en dan die velletjies afgetrek. My dae is so vol dat ek maar gou die patats skil en gaarkook in water, maar die soetheid gaan tog...
by boerekostwist | Sep 1, 2017 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels
Kortom is die verkoeling van aartappels in jou yskas nie gewens nie. Ek wou eers vir julle hierdie artikels vertaal het, maar die terme gaan in elk geval so moet bly. Punt is, wanneer die aartappels vir so lank verkoel word of as dit groen word, kan dit jou stadig...
by boerekostwist | Aug 29, 2017 | Aartappels, Beesvleis, BKT Members, Groente, Proteïene, Stysels, Wildsvleis
Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word. Daarna haal ek die vleis uit om te rus voordat dit gesny word. Ek voeg die boontjies en...