by boerekostwist | Jan 25, 2019 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels
Is daar ‘n tower-kunsie of twee om veerligte kapok aartappels te maak of is dit net geluk? Nee, dit het alles te doen met die varieteit van die aartappel wat gebruik word. Ek verkies om ‘n melerige soort aartappel te gebruik wat die veerligtheid van die fyn aartppels...
by boerekostwist | Jan 18, 2019 | Aartappels, BKT Members, Groente, Stysels
Wanneer ek aartappels kies vir die maak van Aartappelkoekies dan verkies ek ‘n Kombinasie kultivar aartappel. Hierdie aartappel se eienskap verleen effense klewerigheid maar ook sterkte sodoende die aartappel nie sy vorm verloor as dit gerasper word. Ek het altyd...
by boerekostwist | Jan 16, 2019 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels
Staan jy ook gereeld soos ek voor die rak met sakke aartappels en wonder watter een om te koop? Want dit is nie asof jy deur net na die aartappel te kyk en te voel, dat dit vir jou gaan aandui of dit melerig is of wasagtig. Ek het navorsing gedoen oor algemene...
by boerekostwist | Aug 31, 2018 | Aartappels, BKT Members, Groente, Happies, Stysels
Hierdie aartappel gereg is geskik vir ‘n winter of somer spyskaart. Die aartappel is heerlik gegeur met gerookte paprika en so vinnig en maklik om vir die hele gesin in ‘n kits te berei. Kom ons begin. 1 kg baba aartappels in helftes gesny met skil 5e x groentesout...
by boerekostwist | Mei 29, 2018 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam, Stysels
Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | Aartappels, Beesvleis, Gratis Resepte, Groente, Patee en Smeersels, Proteïene, Sout Groente, Stysels
Gemarineerde Lende skywe 2 x 300g Lende skywe 5 e olyf olie Giet olyf olie oor die vleis en vryf in aan beide kante. Laat eenkant om te marineer vir 1 uur of oornag. Die olyf olie verseker ‘n sagte vleis met sappige binne kant. Wenk: Moenie sout vooraf op die vleis...