Welkom in Annelien se wêreld van kos

Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.

Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.

Annelien Pienaar in haar kombuis
01 / VIR JOU KOMBUIS

Leer, bak en kook met vertroue

Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.

02 / VIR JOU BESIGHEID

Voedselkennis wat op groter skaal werk

Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.

Loer deur ons resepte

Herstel
881 resepte gevind · Nuutste eerste
Ganache geheime! Lede-resep
BakKoekeVersiersels

Ganache geheime!

Gepubliseer

Recipe Teaser 'n Goeie ganache is een van die belangrikste boustene van professionele patisserie. Met slegs twee bestanddele—sjokolade en room—kan jy 'n sagte mousse, glansende koekbedekking, luukse truffels…

Quiche Lorraine Lede-resep
Soutterte

Quiche Lorraine

Gepubliseer

Daar is min geregte wat so eenvoudig, maar tog so elegant is soos 'n goeie Quiche Lorraine. Hierdie klassieke hartige tert bewys dat 'n handvol nederige bestanddele—eiers, room,…

Forrel quiche Lede-resep
Gratis ResepteKorseSoetterte

Forrel quiche

Gepubliseer

Hierdie Gerookte Forel-Quiche met Sitrus- en Vinkel­slaai is die perfekte voorbeeld van hoe eenvoudige bestanddele saam 'n elegante maaltyd kan vorm. Die romerige quiche, gevul met sagte gerookte…

Tepache (Pynappel bier) Lede-resep
Drinkgoed koud

Tepache (Pynappel bier)

Gepubliseer

Tepache, oftewel pynappelbier, is een van die oudste gefermenteerde vrugtedrankies in die wêreld. Hierdie natuurlik bruisende drank word uit die skille en kern van 'n pynappel gemaak—bestanddele wat…

Kerrie eiers Lede-resep
Ontbyt

Kerrie eiers

Gepubliseer

Daar is sekere geregte wat onmiddellik herinneringe aan familie, geloof en feesdae oproep. Kerrie-eiers is vir my een van daardie resepte. Elke Paasfees het die yskas propvol gestaan…

Met trots ondersteun deur