Roommielie-Spek broodjie

Ek geniet dit om nuwe maniere te ontdek om mieliemeel in my resepte te gebruik. Hierdie brood het oor die jare een van ons gunsteling kampresepte geword, maar dit is net so welkom op die kombuistafel by die huis. Die kombinasie van roommielies, heelpitmielies en mieliemeel sorg vir 'n sagte, klam brood met 'n heerlike mieliegeur, terwyl die kaas en spek dit omskep in 'n volledige ete. Dis 'n resep wat maklik aangepas kan word met die bestanddele wat reeds in jou yskas beskikbaar is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 3 half loafies of ongeveer 24 muffins portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions