Mieliemeel Roosterkoek
Hierdie roosterkoek het sy ontstaan gehad toe koringmeel skaars was en ek moes plan maak met wat beskikbaar was. Deur mieliemeel, melk en gis saam te laat fermenteer, het ons onverwags 'n deeg ontwikkel met 'n ongelooflike sagte krummel, 'n ligte suurdeeg-aroma en 'n diep, afgeronde geur. Vandag pak ek steeds die droë bestanddele vooraf wanneer ons gaan kamp, want hierdie roosterkoeke is onafskeidbaar van ons kampkos. Hulle is net so heerlik saam met pap en vleis as wat hulle vir wildsburgers, vetkoek of selfs 'n varsgebakte brood werk.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 6 groot roosterkoeke. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.