Sousboontjies

Ek glo elke Suid-Afrikaner het al op een of ander stadium met sousbone kennis gemaak. Sommige mense is dol daaroor en ander trek hul neus op, maar vir my is dit kosbare kinderherinneringe in 'n bak. Buiten hul nostalgiese waarde is peulgroente een van die voedsaamste bestanddele wat ons gereeld behoort te eet. Hulle is ryk aan vesel, plantaardige proteïene, vitamiene en minerale en dra by tot 'n gesonde spysvertering en langdurige versadiging. Ja, daar word altyd grappies gemaak oor die "gasfaktor", maar met die regte voorbereiding kan hierdie probleem aansienlik verminder word. Hierdie resep wys jou presies hoe.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4x 375 ml (heuning grootte) flessies of portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions