Berbere (Ethiopiese) kruie mengsel
My lewe in die kombuis draai om kruie en speserye. Vir my is dit nie net geurmiddels nie, maar die boustene van elke gereg. Wanneer mens verstaan hoe speserye werk en hoe om hul natuurlike olies te ontsluit, ontdek jy 'n wêreld van geure wat nie uit 'n botteltjie gekoop kan word nie. Hierdie Berbere-speserymengsel is een van my gunstelinge. Alhoewel dit sy oorsprong in Ethiopië het, het ek dit aangepas om bestanddele te gebruik wat maklik in Suid-Afrika beskikbaar is. Die resultaat is 'n veelsydige speserymengsel wat ewe tuis is op vleis, vis, groente en selfs in gebak of hartige pasteie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 100ml ongeveer in hoeveelheid portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.