Gepekelde Gemmer stukke
Een van die vrae wat ek die meeste oor hierdie resep ontvang, is: "Waarom word my gemmer nie pienk nie?" Die antwoord lê nie in die resep nie, maar in die ouderdom van die gemmer. Jong, vars geoesde gemmer bevat natuurlike plantpigmente wat tydens die inlegproses met die suur reageer en die bekende sagte pienk kleur vorm. Ouer gemmer, soos wat ons dikwels in Suid-Afrikaanse winkels kry, bly gewoonlik roomwit of liggeel. Gelukkig verander dit niks aan die geur nie. Ek hou ook daarvan om hierdie resep soms met knoffel, vars rissies of 'n handvol piekelspeserye te verryk, wat elke bottel sy eie karakter gee.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 2 x 375 ml hourtjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.