Mielierys eenskottel gereg
Mielierys is vir my 'n stapelbestanddeel wat byna elke week op my spyskaart verskyn. Ek kook dit dikwels soos gewone rys, maar gebruik dit ook graag in slaaie, soppe en oondgeregte. Hierdie resep wys hoe maklik oorskiet mielierys in 'n heerlike maaltyd omskep kan word. Omdat die mielierys nie vooraf afgespoel word nie, behou dit sy natuurlike stysel, wat saam met die melk en kaas 'n besonder romerige tekstuur vorm. Dis eenvoudige boerekos met 'n moderne aanslag.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4 porsies kan maklik verdubbel word. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.