Sampioen Biltong
Jare gelede moes ek vir my studente 'n produk ontwikkel wat die beginsels van dehidrasie en rekonstruksie demonstreer. Ná talle mislukkings – van droogsout tot pekelmetodes wat die sampioene taai en onaangenaam gemaak het – het hierdie proses uiteindelik die antwoord gebied. Deur die sampioene eers stadig te dehidreer, daarna weer met geur terug te "herhidreer" en uiteindelik weer te droog, ontstaan 'n unieke veselagtige tekstuur wat verrassend baie aan biltong herinner. Dis 'n resep wat wys hoe voedselwetenskap en kreatiwiteit hand aan hand kan stap.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.