Neut en Sjokolade Stroop koek

Ek is mal oor koeke wat met tyd net beter word, en hierdie Neut- en Sjokoladestroopkoek is presies so 'n resep. Die sagte botterkoekbasis word verryk met dadelpuree, geroosterde neute, sjokoladesplinters en geurige speculaaskruie. Ná bak word die warm koek stadig met 'n aromatiese koffiestroop deurtrek, wat elke happie sappig en vol geur maak. Die laaste afronding is 'n ligte Chantilly-room met 'n skeut roomlikeur en knapperige neute – 'n kombinasie wat eenvoudig onweerstaanbaar is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 1 ringkoekpan of, 2 standaard piesangbrood panne portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions