Varknek rol

Varknek rol

My pa se bynaam was “Wit Gert” (weens sy wit blonde hae) omdat daar soveel Gerte in Skeerpoort gewoon het. Maar een ding was verseker, die man kon kook. As daar wildsfeeste by die skool was, is hy gevra om die potte te maak en die spitbraaie. Mense het van...