Gestopte Sondag werfhoender

Gestopte Sondag werfhoender

My sondag etes per maand sluit iewers ‘n gestopte hoendertjie in met ‘n heerlike sousie daarby. My gesin eet hierdie hoendertjie dat net die raamwerk oor bly. 100g Botter 1 Ui, medium, fyn gekap 2 Seldery stingels, fyn gekap 100g Sampioene, fyn gekap 80g Vars Brood...
Bief Stroganov

Bief Stroganov

Die resep is van Russiese afkoms. As voedsel student was hierdie gereg een van die disse wat van jou as student verwag was om te maak sonder om na ‘n resep te kyk. Eintlik is dit ‘n tegniese dis om te maak. Nommer een moet jy die vleis goed seel deur klein hopies...
Eenskottel Hoender gereg

Eenskottel Hoender gereg

Soms is mens lus vir iets wat maklik en eenvoudig is sonder veel fieterjasies. Ek is baie lief vir die gebruik van my Prutpot of alom bekend as die Slow cooker. Hierdie heerlike gereg kan dan met verskeie soorte rys, stampmielies of verdik word om as pasteivulsel te...