Jaffels

Jaffels

Die Afrikaans vir jaffel is Knypkoek, maar vir my bly dit ‘n boepens jaffel broodjie en klaar. Maar hiermee saam is daar oneindige variasies van hierdie heerlike resep. Hierdie is nou nie eintlik ’n resep nie, maar eerder ’n bespreking en antwoord van bak...
Kerrie Maalvleis

Kerrie Maalvleis

Die geheim van ‘n goeie kerrie is die kombinasie van speserye wat gebruik word en hoe dit ontwikkel word om volle aroma te ontsluit. Speserye moet gebraai word sodoende die vlugtige olies en aroma’s vry te stel, voordat die res van die bestanddele bygevoeg word. In...
Tamatie en Kool Frikkadelle

Tamatie en Kool Frikkadelle

Nog een vrieskas vriendelike bêre ete vir ‘n besige gesin. Die resep is so ontwikkel om vir die besige gesin gesonde kos op die tafel te sit binne ‘n kits van begin tot einde. Die tamatiesmoor sousie kan ook gebottel of gevries word vir ander geurige disse...
Gerookte paprika varklende skywe

Gerookte paprika varklende skywe

Die Filistyne kon nie wag dat ek klaar kry met die foto’s vir hul middagete nie. Sussie was redelik besig gewees en een chillie beet gekry met redelike benoude gille van haar kant af. Aanloklik en gevaarlik. Die wielneuse vleisie tot perfeksie gaar gemaak,...
Sitrus Gegeurde Eend

Sitrus Gegeurde Eend

Eend is vir ons gewone man op die straat ‘n vreemde item op die spyskaart. Maar raai wat…in die ou dae het die mense dit nogal baie gemaak. Eend is heerlik en maak maklik, net soos hoender gaar. Die vleis is geneig om droog te wees en daarom word dit gestop en die vel...