Vis en Chips Twist

Vis en Chips Twist

Onlangs staan ek by ‘n kettingwinkel groep se vis afdeling en die kwyl loop behoorlik vir ‘n stukkie vis. Ek kyk na die prys en skielik is ek nie meer so lus, want dit is duur. Ek loop ’n draai en staan voor die vleis rak om iets vir aandete te kry. Ek begin appels...
Skaapkerrie

Skaapkerrie

Lamsblad is een van daardie snitte wat nie maklik sny in repe nie. Daarom is ek lief daarvoor om die blad eers in die oond te rooster en dan uitmekaar te trek. Die vleisie word dan saam met groente en ’n heerlike sousie verder gaargemaak om ’n heerlike eenskottel...
Herderspastei

Herderspastei

As jy moeg word vir die lewe en net nie lus is vir kos maak dan is hierdie wandelpad om te volg. Ek kroek baie deur aartappels in groot maat te koop, blansjeer en vries. Gebruik dan soos nodig. Onlangs weer die waarde van moeder se voorsienigheid besef toe ek die...
Franse Hoender en Ui-Bredie

Franse Hoender en Ui-Bredie

Wat kan ek sê oor Die #EEN? Die dag toe ek die boek ontvang was dit ‘n groot gedoente in die Pienaar huishouding. Ek was nie tuis ten tye van die aflewering nie en manlief het namens my die pakkie ontvang en oop gemaak. So kom die whatsapp deur: “Franse brood, Gruyere...
Tuna en Mieliekoekies

Tuna en Mieliekoekies

Hierdie is ‘n lekker vingerhappie vir kuier kos. Verder geniet my kinders dit as ek hierdie in hul kospakkies vir skool sit. Soms as ek nie tuna in die huis het, gebruik ek ham, spek, pilchards, polonie, rooi worsies. Die happies is krakerig en bros en word bedien met...