by boerekostwist | Aug 9, 2016 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene
Hierdie dis is my 25 minute gereg as ek moeg tuis kom. Ek het in die gewoonte gekom om die Pêrelgort of te wel, Koring soos rys gaar te stoom. Dan vries ek dit in kleiner pakkies en gebruik soos nodig. Ek dink baie van ons wat besig skedules het, is gesonde kos soms...
by boerekostwist | Jul 19, 2016 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Stysels
Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker..die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe te neem. In my...
by boerekostwist | Jul 3, 2016 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene
Ek geniet dit om hierdie gereg te maak omdat ek alles in die hutspot (slowcooker) of oondskottel kan pak en vergeet daarvan tot en met opdiening. Ons woon ver van die kerk en vir ‘n sondag middag as jy na kerk tuis kom, is die reuk van hierdie hoeder dis ongelooflik....
by boerekostwist | Feb 14, 2016 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene
Vee sampioene met ‘n droë lappie af, moenie was nie anders absorbeer dit te veel water en jou eindproduk is loperig. Julle gaan flambe, dit beteken alkhol word in die gereg gegooi en aan die brand gesteek sodat die alkhol kan verdamp, al wat dan oorbly is die geur van...
by boerekostwist | Nov 30, 2015 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Ons het groot geword in ‘n gemeenskap waar daar verskeie nasionaliteite saam gewoon het. Een daarvan was die Hollanders. Ek het baie saam met my ma rond gerits as sy bestellings by mense gaan aflewer het. So het ek by die een gesin leer Garintjies of flentertjies...
by boerekostwist | Nov 10, 2015 | Beesvleis, Gratis Resepte, Proteïene
Een ding wat ek geleer het deur die jare is die waarde van peulgewasse in die dieet. Dit word gesien as die besem vir die kolon. Wat bedoel ek? Wel die vesel in die peul gewas absorbeer onnodige suikers, koolhidrate en ongewenste stowwe nog voordat dit absorbeer kan...