Feestelike Kalkoen

Feestelike Kalkoen

Kalkoen was nogal in die ou dae ’n gereelde item op die spyskaart gewees. Maar namate die samelewing verstedelik het, het die gebruik van kalkoen ook minder geword. Ek dink met geboortebeperking het gesinne se getalle ook gekrimp en een hoender is genoeg om drie of...
Heel oond gebakte skenkel

Heel oond gebakte skenkel

“Grot man” styl vleis soos die Filistyne van my dit noem. Onlangs die waarde van ‘n ongesnyde skenkel ontdek toe die slagter die bestelling verkeerd verstaan het. Die totale massa van die been wat ek bestel het was 3 kg en wel, die hele gesin het saam aan hierdie been...
Vark Krakelinge

Vark Krakelinge

Wanneer ek die geleentheid kry om Kaiings te maak of heerlike Vark krakelinge is my eerste keuse altyd Vark lies of Vark pens velle. Ek is baie bevoorreg om in ’n area te woon waar ek vrye toegang tot vleis het met al die boere rondom ons. Dus, kry ek heerlike vark...