by boerekostwist | Aug 24, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members
As jy op die platteland woon is die kleiner winkeltjies tot dubbel die prys op kondensmelk of soms is daar niks. Ek het noodgedwone geleer om my eie kondensmelk te maak sonder sukkel. In hierdie resep gaan ek vir julle leer om met die mikrogolf en ook stoof...
by boerekostwist | Mei 7, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members
Beginsel Die gemmerstukke word eers baie sag gekook dmv ‘n stoompot, of as jy nie so iets het sal ‘n slowcooker ook werk, 12-24 uur ten minste in die slowcooker. Hierdie proses neem nogal tyd. Met die stoompot moet die proses tot 4 keer gedoen word of totdat ‘n...
by boerekostwist | Apr 13, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte
Hierdie suurlemoene se aanwending is oneindigbaar baie. Van skoonmaak van olierige oppervlaktes soos oonde, stowe, potte, panne, mengbakke, mengers tot ‘n blink wasbak. Verder snipper fyn in bredies, souse en soppe. Kom ons begin. Gebruik asb sout vry van...
by boerekostwist | Apr 13, 2018 | Bewaarde Produkte, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pizza, Proteïene, Vark
Glutenvrye opsies is soms noodsaaklik vir ‘n verskeidenheid van gesondheidsredes. Hierdie is nie ‘n moeilike resep nie. Die motivering is om eie tamatiebasisse te maak om te bottel en dan op die rak gereed te hê as jy dit nodig kry…wonderlikste van...
by boerekostwist | Apr 6, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie Asyn is meer soos ‘n gefermenteerde stroop geskik vir slaaisouse, marinades, roomys en ook ‘n verkwikkende drankie saam met sodawater bedien en gekapte ys en mentblare. Enige ander bessie soort soos aarbeie, moerbeie, bloubessies en vele meer kan gebruik...
by boerekostwist | Mar 13, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte
Olywe is een van daardie vruggies wat oor die eeue heen maar net nie uitsterf nie. Kalamata is by uitstek my gunsteling olyf om te verwerk omdat dit so groot is, dit bly ferm tydens die verwerkings proses en verloor gou sy bitterheid tydens die uitvars periode. Dit is...