Koejawel konsentraat

Koejawel konsentraat

Die maak van eie vrugte konsentrate is eintlik so oud soos die berge en om jou eie te maak is nie so moeilik. Pas ryp vrugte is verkieslik om te gebruik vir hierdie proses en die bottelering van hierdie sappe vir lang raklewe is die doelwit. Maak seker dat alle...
Makataan stukke

Makataan stukke

Een van my moederlief se beste resepte wat blink en deursigtige blokke lewer. Die binnekant is sag en soos jellie met die ferm buite rand. Lees asb hierdie resep sorgvuldig deur en let op die fyn skrif. Makantaan word soms oor 2 dae gekook en dit is belangrik om...
Boerejongens

Boerejongens

Boerejongens is iets wat eintlik van Nederland sy ontstaan gehad het. Ek het so bietjie probeer navorsing doen tot waar die idee sy onstaan gekry het en nogal op Google af gekom op ‘n Kanibabis winkel in Utrecht in Nederland…so ek moes maar verby...