Goue stroop

Goue stroop

In meeste van ons koekie gebak word daar van gouestroop gebruik gemaak en dan kos dit nogal ’n arm en been. Ek maak vir ’n geruime tyd myne self en die resultate is dieselfde. MOET LEES voor jy begin asb…. Die stroop se goue kleur word net verkry deur eers ‘n...