by boerekostwist | Sep 1, 2025 | BKT Members, Konfyt, Lidmaatskappe
Ja, mens verlang soms so huis toe as jy weg van Suid-Afrika woon…daar waar die geure van Desember as die perskes ryp word in die boord, soms as dit te veel reën dan ruik jy mampoer soos die vruggies afval en gis. Perskes is my hartsvruggie! Hierdie is net vir...
by boerekostwist | Sep 1, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe
Wie van ons ken nie die vrolike soet kleure van gekleurde springmielies nie? Dit is seker een va maklikste goed om te maak veral vir Entrepreneurs dae! Nuttige inligting Jy kan verskeie kleure maak van hierdie resep. Jy kan ook geursel insit sou jy verkies tot 2 ml...
by boerekostwist | Aug 26, 2025 | BKT Members, Korsies, Lidmaatskappe
Pâte Sablée (soet, smelt-in-die-mond kors) soos my ma dit genoem het en dit is inderdaad ook so tov die teksture van hierdie wonderlike kors. Hierdie is ook ‘n resep van Franse Afkoms en skakel goed met sy pasmaats Pate Brisee en Pate Sucree wat ook op die...
by boerekostwist | Aug 26, 2025 | BKT Members, Korsies, Lidmaatskappe
Wat ‘n voorreg was dit nie om as student blootstelling te kon kry met die fynste kookkuns van die Franse. Die meesters in my oë tov Pastry! In hierdie resep wil ek ook skakels gee na hierdie deeg se ander twee verwante deeg soorte want net 1 keer in jou lewe...
by boerekostwist | Aug 4, 2025 | Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Sout Gebakte Goedere, Sout Groente
My groentetuin beloon my elke jaar met die aller wonderlikste groente in oormaat en dan maak ek gereeld my ma se weergawe van ‘n Ratatouille. Hoop jy geniet hierdie net soveel soos my gesin doen. In my tuin is daar ook altyd vars basillie kruid en tiemie. Jy kan...
by boerekostwist | Jul 11, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT, Pluimvee, Proteïene
‘n Heerlike gereg wat warm of verkieslik koud bedien kan word en beter nog, die raklewe is so 7 dae in die yskas. My stapel alternatiewe protein opsie wat amper met enige slaai en stysel geniet kan word. Ek het oor die jare heen paar vrae rondom die gereg gehad...