by boerekostwist | Mar 20, 2023 | BKT Members, Brood, Gesond, Glutenvry, Happies, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Spesiale Dieet
Hummus…die perfekte vegetariese en vegan protein bom ooit. My huis is NOOIT sonder ‘n potjie! Ek berei ‘n 500g pakkie met kekerertjies (chickpeas) en vries as daar te veel uit kom vir latere gebruik. As jy geduld aan die dag le gaan hierdie resep jou groot...
by boerekostwist | Mar 20, 2023 | Fyn Bak, Kinders, Lekkergoed
Die beginsel van hierdie heerlike koekie werk op die feit dat die kondensmelk lagies en die sjokolade karameliseer en mettertyd stol nadat dit gebak het. Dit is ‘n heerlike koekie blokkie en laat menige koekbord mooi lyk tussen ander soethappies. Maak seker die pan...
by boerekostwist | Mar 20, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Sout Groente
Ons geniet gereeld tuis ‘n Vleislose Maandag. Veral met die manne in die huis wat lief is vir vleis moet ma maar altyd planne maak om die are skoon te hou. Ek hou van vegetariese disse en sal altyd vir myself so ‘n bederf ietsie op die kant maak. Hier is my weergawe...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Gesond, Gesondheid en Skoonheid, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Velversorging
Kleimasker Benotnite klei sus ‘n vel wat gebrand het maar verfris ook ‘n vel wat blootgestel word aan omgewings faktore, grimering ens. 5 e Bentonite clay powder (Natures choice) 1 e Activated charcoal poeier 1 k oats (fyn gemaal) Meng alles saam. Gebruik 1 e van...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe
Gegeurde suiker Die konsep vir gegeurde suikers is heel eenvoudig. Deur suiker te stoor met ‘n skerp geur bestanddeel sal dit in die suiker in trek en so die suiker geur vir gebak en drankies. Vanielje suiker Eerste keuse is om 1 liter suiker met 5 vanielje peule te...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Drankies, Lidmaatskappe
Familie tradisies vanaf ‘n Duitse ouma wat voortgesit word, maar net in die Wintermaande in SA! 6 ekstra groot eiergele ½ k suiker 2 k volroom melk 2 naeltjies Knippie kaneel 1 k dubbelslag room (Woolworths) Double thick cream ½ t neutmuskaat fyn gerasper, vars...