by boerekostwist | Jun 7, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Terte
Die Melktert kaaskoek is nie iets nuuts in SA geledere nie, en so het elkeen sy eie manier om dit te berei. Die infusie van kaneel in die melk is verseker die groot geheim van die kaaskoek en verskerp net die smaak baie meer. Die koek is subtiel gegeur met kaneel en...
by boerekostwist | Mar 3, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Glutenvry, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Terte, Warm Nageregte
My gesin se vinnige roete vir heerlike vla! Soos julle reeds weet is ek groot op Bêre-mengsels en hierdie resep is deel van die arsenal van resepte. Loer gerus in my kookboeke want daar is baie.. Onthou, hierdie maak wonderlike geskenkies! Studente is gek oor hierdie...
by boerekostwist | Jul 17, 2021 | BKT Members, Eier-Vry, Koeke, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
Eenvoudige en baie maklike resep wat nie eens ‘n menger benodig behalwe jou hand, ‘n draadklitser en ‘n bak. Die resep kan ook bevries word voordat dit gebak word, wat mens die geleentheid gee om vooraf beplanning te kan doen en ook op die dag warm...
by boerekostwist | Mar 6, 2021 | BKT Members, Lidmaatskappe, Ontbyt
450 g chorizo worsies of gerookte worsies van keuse, in blokkies of wieletjies gesny 450 g aartappel in skil gekook tot amper gaar, laat goed afkoel, sny in blokkies 2x2cm 1 bossie spriet uie op gekap of 1 medium ui sout en peper na smaak 45 ml (3 e) olyfolie of...
by boerekostwist | Des 23, 2020 | Hulpbronne, Kinders, Koue Nageregte, Lesse en Raad
My liewe moeder het vir ons as kinders hierdie heerlike ysies gemaak en ons het elkeen op die ouderdom van 8 jaar self begin melk ysies te maak. Hier is my idees rondom die basiese resep. Indien jy met verskillende sjokolades speel sal ʼn wit basis baie variasie gee om...
by boerekostwist | Nov 24, 2020 | Artikels, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie navraag kry ek male sonder tal oor hoe om room en karamel te stabiliseer sodat dit nie by kamertemperatuur vorm verloor en smelt. Selfs vir spuitwerk. Hier is ‘n paar leser navrae wat ek beantwoord. Navraag: Hi Annelien, Dankie vir al jou raad op FB! Ek...