by boerekostwist | Nov 14, 2020 | Bak, Gebak, Nageregte, Soet Gebakte Goedere
Vinnig en maklik om te maak! Jy kan jou eie Blaardeeg maak of koop en binne ‘n kits het jy hierdie heerlike happie gereed. Ek hou van ‘n sprinkel kaneel saam met die suiker gemeng vir ‘n geurige happie. 1 x Blaardeeg resep (klik op die skakel) 1 k...
by boerekostwist | Jun 26, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Warm Nageregte
Een groot nadeel van hierdie nagereg is: mens kan nie genoeg van dit kry! Dit is egter baie belangrik om hierdie nagereg warm te bedien sodra dit uit die oond kom. Om jou beplanning dus reg te kry kan jy hierdie nagereggies vooraf maak en bedek met kleef plastiek en...
by boerekostwist | Mei 13, 2020 | BKT Members, Koue Nageregte, Terte
Dit gebeur met almal van ons in die middel van die nag wat jy die yskas deur oop maak en die soetgogga byt. Hierdie min-moeite kaaskoek is binne ‘n kits gereed en baie eenvoudig. 1 pakkie tennis beskuitjies 250 g roomkaas 250 ml grinadilla moes 1 blikkie...
by boerekostwist | Apr 6, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Terte
As jy nou die dag behoorlik soet wil wees en nie die skaal dophou, is dit die een nagereg of tert wat jy as dekandent en voorteflik kan beskou. Die basis word met tennisbeskuitjies gemaak en die res is amper geskiedenis. Bedien met ‘n skeppie room wat met rum geursel...
by boerekostwist | Apr 6, 2020 | BKT Members, Warm Nageregte
Wat is die verskil tussen ‘n Creme brulee en ‘n creme caramel? Die hoeveelheid room en melk is die verskil. Creme Brulee betaan net uit die gebruik van room as vloeistof en Creme caramel volroom melk. Creme brulee se soetheid word aangevul met ‘n...
by boerekostwist | Jan 2, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
So vinnig soos jy kan sê blits is hierdie roomys gemaak en die volgende dag gereed om te eet. Hierdie resep is ʼn basiese resep en ek sal al die variasies vir julle volledig aandui. Nota: Ingedampte melk (Evaporated milk) word in SA in verskillende massa’s verkoop. Ten...