by boerekostwist | Des 23, 2020 | Hulpbronne, Kinders, Koue Nageregte, Lesse en Raad
My liewe moeder het vir ons as kinders hierdie heerlike ysies gemaak en ons het elkeen op die ouderdom van 8 jaar self begin melk ysies te maak. Hier is my idees rondom die basiese resep. Indien jy met verskillende sjokolades speel sal ʼn wit basis baie variasie gee om...
by boerekostwist | Nov 24, 2020 | Artikels, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie navraag kry ek male sonder tal oor hoe om room en karamel te stabiliseer sodat dit nie by kamertemperatuur vorm verloor en smelt. Selfs vir spuitwerk. Hier is ‘n paar leser navrae wat ek beantwoord. Navraag: Hi Annelien, Dankie vir al jou raad op FB! Ek...
by boerekostwist | Mei 13, 2020 | BKT Members, Koue Nageregte, Terte
Dit gebeur met almal van ons in die middel van die nag wat jy die yskas deur oop maak en die soetgogga byt. Hierdie min-moeite kaaskoek is binne ‘n kits gereed en baie eenvoudig. 1 pakkie tennis beskuitjies 250 g roomkaas 250 ml grinadilla moes 1 blikkie...
by boerekostwist | Apr 6, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Terte
As jy nou die dag behoorlik soet wil wees en nie die skaal dophou, is dit die een nagereg of tert wat jy as dekandent en voorteflik kan beskou. Die basis word met tennisbeskuitjies gemaak en die res is amper geskiedenis. Bedien met ‘n skeppie room wat met rum geursel...
by boerekostwist | Jan 2, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
So vinnig soos jy kan sê blits is hierdie roomys gemaak en die volgende dag gereed om te eet. Hierdie resep is ʼn basiese resep en ek sal al die variasies vir julle volledig aandui. Nota: Ingedampte melk (Evaporated milk) word in SA in verskillende massa’s verkoop. Ten...
by boerekostwist | Aug 23, 2019 | BKT Members, Glutenvry, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Spesiale Dieet
Wanneer mens met die hande soms in die hare sit, gebeur daar wonderlike goed in die kombuis…jy leer uit die boks dink! So op ‘n dag is ek haastig en vergeet van die piesangs in die yskas. Ek het dit reeds op gesny in skywe en wou vinnig vir die kinders...