by boerekostwist | Nov 25, 2018 | Artikels, Gratis Resepte, Koue Nageregte
Die mooiste kookboek vir die 2018 boeke jaar! Platteland tydskrif se eerste kookboek is nou op die rakke: Seisoenskos: Resepte vir die hele jaar. Ek kan persoonlik nie dink aan ‘n beter geskenk hierdie jaar vir Kersfees as Seisoenskos. Puik resepte, prakties,...
by boerekostwist | Okt 19, 2018 | BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte
Hierdie is ‘n heerlike vingerhappie en twee is genoeg om ‘n soet tand gou tevrede te stel. Die Ladies Navel is amper soos ons koeksister, maar met ‘n meer klewerige binne kant en bros buite laag. Ek het hierdie as kind by my ma geleer eet en sy het dit weer by haar ma...
by boerekostwist | Sep 19, 2018 | BKT Members, Koue Nageregte
Hierdie resep kan ook gluten-vry gemaak word en die koekie basis kan eenvoudig net uitgelaat word. Die buitenste deel van die tertjie is bros en krakerig met die neute laag. Die kern van die tertjie fluweel sag. Maak egter seker dat die sjokolade wat jy koop geen...
by boerekostwist | Mar 23, 2018 | BKT Members, Koue Nageregte, Terte
As student het ek seker honderde kere hierdie vinnige nagereg gemaak…As jong student was kondensmelk nie so duur gewees nie en ‘n goedkoop opsie om jou vriendinne en hul kêrels te trakteer. Een van ons vriende het die nagereg gedoop: “Annelien se...
by boerekostwist | Des 20, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte
Kaaskoek met ‘n Kinkel soos min. Dit lyk moeilik maar glo vir my, dit is so maklik…jy gaan lag. Wat ek die meeste geniet van hierdie heerlike bederf is die feit dat dit lank hou in die yskas, dit propvol vars bessies is en gesond is sonder enige...
by boerekostwist | Jun 15, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte, Terte
Soms dink ek die geboorte van die Pepperment crisptert het hier ontstaan. Want dit het al die bestanddele in wat net my gedagtes in rat kry om nog verder te wil twist met die basis resep. Hierdie resep kan gestol word in driehoek vorm, in glasies geskep word of in...