• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Sjokolade “brownie” beskuit

Sjokolade “brownie” beskuit

by boerekostwist | Aug 11, 2020 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit

Dit is ‘n redelike soet beskuit en bevat geen karringmelk. ‘n Kombinasie van sjokolade bruintjie en biscotti in een. My gesin geniet hierdie heerlike vingers met ‘n beker Warm melksjokolade uit die Boerekos met ‘n Twist kookboek. Geniet. Nota: die beslag is nie soos...
Aartappel suurdeeg beskuit

Aartappel suurdeeg beskuit

by boerekostwist | Mei 30, 2020 | Aartappels, Bak, Beskuit, BKT Members, Groente, Hulpbronne, Lesse en Raad, Stysels, Suurdeeg Beskuit

Aartappel suurdeeg is onder benut. Hierdie manier van water fermenteer en die vog onttrek is perfek om beskuit mee te bak…maar ook enige soort brood wat moet lank rys met natuurlike giste en bakterië. Verder kan die beskuit resep verdubbel word met gemak. Die...
Growwe Dadel beskuit

Growwe Dadel beskuit

by boerekostwist | Mei 16, 2020 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit

Die dadels in hierdie resep saam met die bruinsuiker lewer ‘n donker karamelagtige beskuit met ‘n heerlike tekstuur. Ek gebruik as ’n reël nie meer Bruismeel nie, omdat die winkels in ons area se mense nie bak, dan kry ek altyd ‘’n pak wat se oemf uit is....
Aartappel suurdeeg beskuit

Boere veertjie beskuit

by boerekostwist | Apr 21, 2020 | Bak, Beskuit, BKT Members, Brood, Suurdeeg Beskuit

Boerebeskuit is deel van ons kos kultuur en een van my gunsteling bederf happies vir my gesin. Ons het ‘n gebruik tuis om ‘n pannetjie warm nat beskuit te breek en saam met ‘n glasie melk te geniet. Elkeen het ʼn hoekie wat hulle sin is en dit is maar ʼn gestoei om my...
Diabetic Hi-Fibre bran rusks

Diabetic Hi-Fibre bran rusks

by boerekostwist | Feb 19, 2019 | Bak, Beskuit, Gratis Resepte, Kitsbeskuit, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit

Diabetic / Low carb patients always find it very difficult to find sweeteners that are palatable and almost the same as sugar. I have done some investigation about the matter and can safely advise as a Food Scientist on the following sweeteners with correlation...
Diabetic Hi-Fibre bran rusks

Pekan en hoë vesel karringmelk beskuit

by boerekostwist | Jan 27, 2019 | Bak, Beskuit, Gratis Resepte, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit

300 g melasse suiker (treacle sugar) 500 g botter of bakkers margarien met 80 % vet inhoud 2 ekstra groot eiers, geklits 500 ml (2 k) karringmelk 1 kg koekmeel 20 ml (4 t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda 5 ml (1 t) sout 200 g (4 k) high fiber bran / wheetbix, all bran...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com