by boerekostwist | Mei 4, 2023 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Hierdie luukse beskuit is uniek en gaan verseker vir spesiale gaste ‘n groot bederf wees…en natuurlik die perfekte geskenkie! Eers bietjie agtergrond oor die resep. Ek is van nature iemand wat hou van snoeperye ipv ontbyt en groot etes. So ek het altyd ʼn volgraan...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Gemmerbrood beskuit is ‘n heerlike vakansie bederf en het vele kinkels in om hierdie beskuit besonders te maak. Met die ontwikkel van hiedie resep het ek na my oorlede moeder verlang en so het ek die geure van haar kombuis vervleg tot iets wat selfs my kinders...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Grondbone botter en Heuning beskuit is ‘n heerlike oggend ontbyt happie en wat sommer vroeg oggend so bietjie die derms vul vir ‘n besige dag. Wenke: Hierdie resep verleen hom daartoe dat alternatiewe botters soos om neute botters in die plek van grondbone botter te...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Hierdie resep is aangepas vanaf die Growwe karringmelk beskuit met ‘n Les 500g Botter of Bak margarien 80% vetinhoud 400g Treacle sugar (sagte bruinsuiker) 2 Eiers geklits 500ml Karringmelk 800 g Koekmeel 200 g Maltabella meel (rog kan ook hier gebruik word,...
by boerekostwist | Feb 5, 2021 | Bak, Beskuit, BKT Members, Glutenvry, Kitsbeskuit, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Vinnige Beskuit
Hierdie beskuit is regtig vullend en heerlik om die vastings tyd te breek. Die beslag verdubbel goed en kan in massa gemaak word, ongedroog bevries word en later op aanvraag gedroog. Die beskuit kom so een en ʼn halwe vinger dik uit. Indien jy die beskuit groter wil hê...
by boerekostwist | Jan 30, 2021 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Dit is tyd om die beskuit arena bietjie wakker te maak met heerlike alternatiewe beskuit resepte…wat van ‘n kruising tussen ‘n biscotti en ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse kits beskuit? Nota: die beslag is nie soos ‘n karringmelk beskuit nie, maar baie meer nat....