by boerekostwist | Nov 14, 2018 | Artikels, Bak, Beskuit, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Eureka Mills het vir die besige huishouding ‘n gesonde opsie gegee om met hul Steengemaalde produkte perfekte gebak keer op keer te lewer. Ek het hierdie mengsel self getoets en paar variasies op die basiese resep aangebring en regtig so maklik soos roer en druk...
by boerekostwist | Mei 22, 2018 | Bak, Beskuit, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Eierlose Semelkarringmelk beskuit Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek dit so ontwikkel het vir eier allergië. 1. Hierdie...
by boerekostwist | Mei 17, 2018 | Bak, Beskuit, Gratis Resepte, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Wat is die verskil tussen Kits-, Suurdeeg- en Gis beskuit? Die verskille kom in by die tipe rysmiddels wat gebruik word. Kitsbeskuit Hierdie tipe beskuit word met bakpoeier en of koeksoda gebak (‘n chemiese rysmiddel). Soms vra die resep vir Bruismeel en hierdie meel...
by boerekostwist | Okt 5, 2017 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit
Hierdie beskuit is bros en lig, vullend en gesond. Bestanddele is bekostigbaar en die opbrengs is baie. 500 g botter of bakkers margarien 400 g sagte bruinsuiker 1 Eier geklits 500 ml Karringmelk 1 kg Koekmeel 20 ml Bakpoeier 5 ml Koeksoda 5 ml Sout 200 g Meusli 75 g...
by boerekostwist | Sep 27, 2017 | Bak, Beskuit, Gratis Resepte, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek dit so ontwikkel het vir eier allergië. 1. Hierdie beskuit is soos smelt in die mond...
by boerekostwist | Jul 18, 2017 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit
Na aanleiding van die goeie terugvoer rakende die Weetbix beskuit resep het ’n paar oulike Twists bygekom. Hugo van Wyk het die resep ’n heerlike sitrus twist bygesit en dit is fantasties! So, kom ons bak heerlike beskuit en wat ook gesond is vir ons hele gesin. 400 g...