by boerekostwist | Apr 18, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Sout Terte
Heerlik, lig en veelsydig is hierdie veerligte happie. Die poffertjies kan met of sonder ‘n vulsel bedien word. My persoonlike beste, warm uit die oond sonder ‘n vulsel en een groot behaaglike hap! Geniet. Wenk: Hierdie mengsel kan dae voor die tyd gemaak...
by boerekostwist | Mar 29, 2024 | Bak, Beskuitjies, Biltong, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koekies, Lidmaatskappe, Muffins, Patee en Smeersels, Proteïene, Rooivleis, Sout Terte
Biltong en kaas is wonderlike pasmaats. Hierdie happies is heerlik met die dik kaas sous wat as vulsel gebruik word. Jy kan die koekies enkel of as dubbel laag maak. Soort van ‘n sout weergawe van ‘n Macaron net met die Boere Twist by. Maak seker dat die sous goed af...
by boerekostwist | Apr 19, 2023 | Bak, BKT Members, Gebak, Happies, Lidmaatskappe, Sout Terte, Terte
Kaas en Uie pasteitjies is ‘n wenner by enige geleentheid asook in kosblikke en om te verkoop! Om hierdie pasteitjies te kan maak het ek ‘n heerlike veelsydige basis geskep vir jou om mee te speel. 2 Variasies op die Kaas en Uie Pasteitjie Opsie 1 Jy kan...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Gebak, Happies, Lidmaatskappe
Bonbons of Bombolini is perfekte ronde Italiaanse “doughnuts” of te wel Olie bolle in die Afrikaanse taal. Die bolletjies word per hand in ronde bolletjies gevorm en nie met ‘n ronde koekie drukker uit gedruk. So, bietjie meer werk met die wonderlikste belonging in...
by boerekostwist | Jan 7, 2022 | Bak, BKT Members, Gebak, Lidmaatskappe, Terte
Die oorsprong van hierdie resep is Brits. Die Engelse het ʼn groot invloed op ons koskultuur gehad en die Boere het maar so met die jare se verloop hul eie stempel op die tradisionele Melton Mowbray pork-pie afgedruk. Die geheim van hierdie resep is om uitgekookte...
by boerekostwist | Nov 18, 2021 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
As a child every Festive Season, it was a family tradition to bake these little tartlets, and my work was to ensure that my younger sister was not eating all the dough! She loved it in the raw state. Any how, during these sessions I grew fond of working with pastry...