Gesoute karamel vulsel/versiersel

Quiche Lorraine

Die geskiedenis dui aan dat Quiche Lorraine nie ‘n Franse oorsprong het nie, maar eintlik Duits. Bo in die noorde van Frankryk het die Duitse kultuur en die Franse kultuur vermeng en so die verwarring dat dit Frans is. Lorraine bevat tradisioneel net ‘n vlabasis van:...
Kondensmelk melktert

Kondensmelk melktert

Hierdie heerlike tert kan op ‘n wye verskeidenheid maniere berei word van ‘n groot tert tot individuele porsies. Ek het bietjie die smake van kondensmelk en vla in gebring en my gesin is mal oor die veerligtheid van die soet bederf. Ek maak ook melktert...
Gesoute karamel vulsel/versiersel

Palmiers, Pigs ears

Vinnig en maklik om te maak! Jy kan jou eie Blaardeeg maak of koop en binne ‘n kits het jy hierdie heerlike happie gereed. Ek hou van ‘n sprinkel kaneel saam met die suiker gemeng vir ‘n geurige happie. 1 x Blaardeeg resep (klik op die skakel) 1 k...