by boerekostwist | Aug 31, 2019 | Bak, BKT Members, Gebak, Korsies, Terte
Flaky pastry is a short cut to creating a pastry crust almost similar to the lengthy Puff pastry. This recipe may be halved with ease. But it is advised to do the full recipe due to the fact that it freezes well. There are a few factors to consider when preparing this...
by boerekostwist | Mei 1, 2018 | Bak, BKT Members, Gebak, Terte, Terte
Skilferkors is een van my gunsteling deegsoorte om te berei vir soet en sout gebak. Mense skram weg om die deeg te maak agv ou praktyke wat die lewe moeilik gemaak het. Lees asb deur elke woord wat ek nou hier skryf voordat jy wegspring om die deeg aan te maak. Die...
by boerekostwist | Jul 17, 2017 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Korsies
Ek het lank gesit voor ek die resep kon oortik. Ek het gevoel dat as ek dit oortik, ‘n stukkie van my hart weg gegee word. Hoekom? Want op die oorspronklike reseppie, in my mammie se handskrif staan daar “Ons Doppie deeg”, die Sonskyn susters se resep. My ma en haar...
by boerekostwist | Mei 26, 2017 | Bak, Gebak, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Terte
Hierdie wonderlike melktert resep is al vir 10 generasies in die familie en het nog nooit teleurgestel nie. My hart raak sommer week as ek dink, Ma se hande, hulle was altyd so sag en het to so lekker gewerk, van kosmaak, koekbak, ruggies krap, tere...
by boerekostwist | Apr 24, 2017 | Bak, BKT Members, Gebak, Korsies, Terte
Hierdie wonderlike resep kan vir soet en sout terte gebruik word, laat net die suiker uit en dit is perfek vir worsrolletjies, hand pasteie en groot pasteie. Dit maak mooi vormpies as jy randte wil afwerk. Verder kan mense met eier allergieë net die eier uitlaat en...
by boerekostwist | Jan 24, 2017 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak
Kind wees in die Skeerpoort vallei was vol tradisionele geregte van die gemeenskap. Ons gemeenskap het sy ontstaan gehad weens ‘n sendingstasie vir die Duitse gemeenskap in ons vallei. Toe kom die Nederlanders, Italianers, Engelse, Skotte, Indiërs en Portugese. Ons...