by boerekostwist | Apr 17, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
‘n Geurige koek vanuit die vallei van Skeerpoort geskep uit die hand van my kosbare moeder, baie baie jare gelede. Soos mens is, bring jy ook jou eie en unieke smake tot so ‘n resep en sit ‘n kinkel in. Vir my is ‘n botterkoek ‘n koek wat...
by boerekostwist | Mar 27, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
ʼn Heerlike luukse koek vir daardie ekstra spesiale dag en iemand wat jy wil bederf met jou towerkunsies in die kombuis. Die koek bestaan uit ‘n karamel gegeurde koekbasis gemaak met ligte bruin suiker gestapel op lae van karamel kondensmelk, gemmerkoekies, fudge...
by boerekostwist | Jan 23, 2021 | Gratis Resepte, Koeke
Soms moet mens so bietjie avontuurlustig raak in die kombuis en net kreatief al die basiese beginsels en bakkerspersentasies van fyngebak kombineer en voila! Jou smaak kliere gaan aan die dans en voor jy weet is daar ʼn groot bederf vir jou geliefdes mooi getooi op die...
by boerekostwist | Nov 24, 2020 | Artikels, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie navraag kry ek male sonder tal oor hoe om room en karamel te stabiliseer sodat dit nie by kamertemperatuur vorm verloor en smelt. Selfs vir spuitwerk. Hier is ‘n paar leser navrae wat ek beantwoord. Navraag: Hi Annelien, Dankie vir al jou raad op FB! Ek...
by boerekostwist | Nov 14, 2020 | Bak, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
‘n Vinnige en makliker versiersel en vulsels resep sal jy nie kry. Die basis resep gee vele variasies vir ‘n verskeidenheid aanwendings. Hierdie resep spuit perfek vir 3D versierwerk en as vulsel ook heerlik. Wenk vir hitte stabiele Kondensmelk versiersel:...
by boerekostwist | Nov 3, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
‘n Volledige en omvattende inligtingstuk oor eiers en meer. Hierdie gids sal jou help om meer suksesvol te kook en bak. Vanaf die kopkrappers rakende eierwitte styf klits vir meringues tot hoeveel weeg ‘n eierwit en vele meer. Mag jy vele bak en kook...