by boerekostwist | Nov 24, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Chiffon koek is seker vir my persoonlik een van die klamste en sagste koeke wat ek al gebak het. Die vla lae word geskei met ‘n smeerseltjie karamel wat die koek net nog meer verruklik maak. My gesin smeek baie vir hierdie karamel en vla basis koek en hoekom die...
by boerekostwist | Nov 15, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Mense het my al baie gevra hoe kry ek ‘n my Wit vrugtekoeke wit. Wel, die geheim is in hoe jy die alkohol aanwend om eerder die vrugte te week vooraf in ‘n wit alkolhol soos Malibu rum wat ook deurskynend is. My kennis van alkohol is baie swak maar het so deur die...
by boerekostwist | Okt 25, 2021 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe
Geure ongekend…neute, kaneel, sjokolade en roomlikeur…dan kan dit nie anders as om vir jou te skree bak my en spog! Dit is ʼn botterkoek met heerlike koffie stroop en afgerond met ʼn neute chantilly room! Die basis van hierdie koek is gebou op ʼn botterkoek...
by boerekostwist | Jul 30, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe, Terte
Die kombinasie van twee resepte wat vir my baie na aan die hart lê: Kaaskoek en Wortelkoek, is iets wat regtig vir my verrassend heerlik uit gekom het en vir die afgelope 15 jaar word dit maandeliks in die Pienaar woning gebak. Piesang en pynappel kan met mekaar uit...
by boerekostwist | Jul 17, 2021 | BKT Members, Eier-Vry, Koeke, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
Eenvoudige en baie maklike resep wat nie eens ‘n menger benodig behalwe jou hand, ‘n draadklitser en ‘n bak. Die resep kan ook bevries word voordat dit gebak word, wat mens die geleentheid gee om vooraf beplanning te kan doen en ook op die dag warm...
by boerekostwist | Jun 5, 2021 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Versiersel
Daar is niks so heerlik soos die reuk van piesang, kaneel en klapper as die gebak warm uit die oond kom. Die eerste keer toe ek die basis resep begin Twist het ek besef ons gaan feeste geniet. Hierdie koek kan in ‘n verskeidenheid van vorms en groottes gebak word....