by boerekostwist | Okt 29, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
ʼn Veelsydige kaaskoek resep wat ʼn paar opsies vir ons gee tov wat ons tyd toelaat. Jy kan hierdie koek berei en dan ongebak vries om later te bak. Ideaal vir die feestyd wat ophande is. Geure kan met ʼn keuse van ʼn dubbel dik gegeurde joghurt aangepas word. Kom ons...
by boerekostwist | Sep 9, 2020 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
‘n Dekadente Veertjiekoek basis word gebruik om die heerlike Suurlemoen meringue kaaskoek te maak en word afgerond met ‘n gekookte meringue as versiersel. Daar is drie resepte wat berei moet word en dus as mens hierdie resep aanpak, moet jy genoeg tyd toelaat vir die...
by boerekostwist | Jul 2, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Eier-Vry, Glutenvry, Koeke, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Die Vegan dieet of leefstyl is aan die toeneem reg oor die wêreld en so ook die vraag na gebak sonder eiers. Hierdie is ‘n heerlike klam gluten- en eiervrye resep wat die hele gesin sal geniet sonder om te weet dat dit Vegan is. Wenk: Kan ook as ‘n muffin gebak...
by boerekostwist | Jun 29, 2020 | Bak, BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Versiersel
Piesang koek is heerlik, die tekstuur is ragfyn en super sag. Ek hou van ‘n knippie kaneel, gemmer en neutmuskaat by om die piesangs te komplimenteer. Die Pampoenspeserye of Speculaas kruie resep op die webtuiste is ook heerlik in hierdie resep. Gebruik ongeveer ‘n...
by boerekostwist | Jun 29, 2020 | BKT Members, Eier-Vry, Koeke, Lidmaatskappe
Eierlose koek met ‘n sagte en klam kors wat goed rys. My gesin geniet hierdie koek sonder om te weet ek het die eier vervag. Loer na die nota vir die Sjokolade weergawe. 210 g (1 ½ k) Koekmeel 250 ml (1 k) Vanilla yoghurt of Bulgarian of Greek style. 150 g (¾ k)...
by boerekostwist | Jun 29, 2020 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Versiersel
Daar is niks so lekker om jou eie roomkaas te maak. Dit is eintlik baie vinnig en jy kan self besluit hoe droog of nat die roomkaas moet wees. Vir karringmelk en ook Amasi word volrmoom melk tydens hierdie produksie gebruik. Vir hierdie resep kan jy dus beide produkte...