by boerekostwist | Mar 20, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Sout Groente
Ons geniet gereeld tuis ‘n Vleislose Maandag. Veral met die manne in die huis wat lief is vir vleis moet ma maar altyd planne maak om die are skoon te hou. Ek hou van vegetariese disse en sal altyd vir myself so ‘n bederf ietsie op die kant maak. Hier is my weergawe...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Gesond, Gesondheid en Skoonheid, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Velversorging
Kleimasker Benotnite klei sus ‘n vel wat gebrand het maar verfris ook ‘n vel wat blootgestel word aan omgewings faktore, grimering ens. 5 e Bentonite clay powder (Natures choice) 1 e Activated charcoal poeier 1 k oats (fyn gemaal) Meng alles saam. Gebruik 1 e van...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe
Gegeurde suiker Die konsep vir gegeurde suikers is heel eenvoudig. Deur suiker te stoor met ‘n skerp geur bestanddeel sal dit in die suiker in trek en so die suiker geur vir gebak en drankies. Vanielje suiker Eerste keuse is om 1 liter suiker met 5 vanielje peule te...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Drankies, Lidmaatskappe
Familie tradisies vanaf ‘n Duitse ouma wat voortgesit word, maar net in die Wintermaande in SA! 6 ekstra groot eiergele ½ k suiker 2 k volroom melk 2 naeltjies Knippie kaneel 1 k dubbelslag room (Woolworths) Double thick cream ½ t neutmuskaat fyn gerasper, vars...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | Bak, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hierdie broodjie kan vir maande op die rak staan en hou baie goed. 500 g koekmeel 500 g bruinbrood of volkoringmeel 30 ml chiasade of flax sade 1/2 k pampoensaad 1/2 k sonneblom saad 30 g wit suiker 10 g sout 1 x 10-14 g sakkie kits gis 1 x 1 liter bottel Meng die...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hierdie anderste maar ongelooflik geurige Beet en Vye Gin konfyt is die perfekte pasmaat vir ‘n kaasbord of ‘n broodtafel. Feestelike smake en geure wat opdoem en jou gaste se smaak kliere aan die dans kry. Heerlik ook as n marinade vir vleis geregte, kaaskoek glans...