by boerekostwist | Mei 4, 2023 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
n Eenvoudige kombinasie van drie bestanddele sal vir jou die perfekte goue drup gee. My voorstel is om die dikte van die drup met vodka aan te vul. Ek begin met 15 ml per meng en besluit soos ek die lepel optel of dit vir my mooi sal vloei. Ek koop in grootmaat Goue...
by boerekostwist | Mei 4, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe
Ek werk in industriele kombuise en hier het ons ‘n praktyk om olie vinnig te suiwer voordat die dag afskop. Onthou hierdie tegniek kan net met afgekoelde gebruikte olie gedoen word. So neem kennis anders sal jy jouself baie seer brand. Want ons gaan water in hierdie...
by boerekostwist | Mei 4, 2023 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Hierdie luukse beskuit is uniek en gaan verseker vir spesiale gaste ‘n groot bederf wees…en natuurlik die perfekte geskenkie! Eers bietjie agtergrond oor die resep. Ek is van nature iemand wat hou van snoeperye ipv ontbyt en groot etes. So ek het altyd ʼn volgraan...
by boerekostwist | Mei 3, 2023 | BKT Members, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
kan seisoen het aangebreek en hoekom nie heerlike karamel blokkies maak nie? Die brosbrood koekie basis word bedek met ‘n karamel pekan laag wat jou beloon met ‘n “salted caramel” happie en wel, sny maar die blokkies kleiner want dit is baie soet maar verslawend...
by boerekostwist | Apr 19, 2023 | Bak, BKT Members, Gebak, Happies, Lidmaatskappe, Sout Terte, Terte
Kaas en Uie pasteitjies is ‘n wenner by enige geleentheid asook in kosblikke en om te verkoop! Om hierdie pasteitjies te kan maak het ek ‘n heerlike veelsydige basis geskep vir jou om mee te speel. 2 Variasies op die Kaas en Uie Pasteitjie Opsie 1 Jy kan...
by boerekostwist | Mar 20, 2023 | BKT Members, Brood, Gesond, Glutenvry, Happies, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Spesiale Dieet
Hummus…die perfekte vegetariese en vegan protein bom ooit. My huis is NOOIT sonder ‘n potjie! Ek berei ‘n 500g pakkie met kekerertjies (chickpeas) en vries as daar te veel uit kom vir latere gebruik. As jy geduld aan die dag le gaan hierdie resep jou groot...